Toe het Jesus
geantwoord: al wat julle hoef te weet, is dat God met Sy groot krag in
julle sal werk, wanneer die Heilige Gees na
julle toe kom. Dan gaan julle orals
van My praat – hier, in Jerusalem, maar ook regdeur Judea en Samaria. Selfs tot
in die verste
uithoeke van die wêreld. Van nou af, sal mense dwarsdeur die hele
wêreld van My hoor! ....
Toe het ek die
Here hoor vra: Wie kan Ek stuur? Wie sal ons
boodskapper wees? Ek het
geantwoord: Hier is ek! STUUR
MY!
|