Pitkos
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Tuesday, November 13, 2018
[2] Visitors Currently Online
Pitkos
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Deur 2018 op 'n drafstap
Dis 'n besige jaar, baie ekstra dinge tesame met die musiek. Ons het die groot voorreg gehad van 'n besoek aan die Okava

Lees Verder...


Pitkos


BLAPSE IN DIE KERK AFKONDIGINGS
BLAPSE IN DIE AFKONDIGINGS               &n

Lees Verder...


Terugvoering


Irene Reynecke, Nelspruit
Ek glo en vertrou dat dit sommer baie goed gaan daar by julle.Ek het 'n bestelling om te plaas asseblief. Ons luister al

Lees Verder...

 

Pitkos en nog meer...



In PITKOS kan jy kort kort 'n inspirerende stukkie kry, net om te onthou:
Al lyk dinge ook hoe  sleg,  daar is ALTYD nog iets goeds oor! 
Pitkos


February 20, 2014
MODIMO WA RE RATA / DIE HERE IS LIEF VIR ONS

Ek het ‘n wonderlike,  gelowige  huishulp gehad wat altyd hierdie woorde gese het  – “ Ai Mies, Modimo wa re rata; Modimo u’huru goputsi!" , as onstwee oor die Here gesels. Toe vra ek haar eendag, Maria, wat beteken dit? "Mies, dit beteken -die Here is lief vir ons. Die Here het gehoor en aan ons gedink! “ Ekt gedink dit sou goed wees om die woorde in ‘n lied te skryf, sodat ek dit makliker sal onthou. Toe ons dit die dag opneem in die ateljee, het die agtergrond sangers, almal swart manne, my gehelp om vers 2 en 3  in meer tale te sing. Daar het ons dit toe: Vers 1 in Maria se Sotho, vers 2 in Zoeloe en vers 3 in  “madiba se taal, “ soos hulle gese het – Xhoza.   

 

Modimu wa re rata   4x

Modimu wa re rata, uh’re goputsi

Modimu wa re rata   2x

 

Inkosi iya si thanda   4x

Inkosi  iya si thanda, isi khumbule

Inkosi iya si thanda   2x

 

U Thixo wa si thanda  4x

U Thixo wa si thanda, usi khumbule

U Thixo wa si thanda  2x

 

Nou weet jy ook -  Die HERE is lief vir jou, die Here het gehoor, en aan jou gedink!!!


February 10, 2014
kompliment...?

Briefie in my posbus van 'n oulike klein dogtertjie:

"Liewe tannie Elizabeth, Tannie is my derde beste sangeres!"

??? 




Archives

 

Pitkos
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za