Pitkos
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Thursday, January 18, 2018
[16] Visitors Currently Online
Pitkos
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


VREDE VIR JULLE
Aan al ons dierbare musiek vriende: Baie dankie vir julle liefde, gasvryheid en ondersteuning! Ons lewe is r

Lees Verder...


Pitkos


om te lag ...
of all the things God created, I am often most greatful He created laughter   -  Charles Swindall

Lees Verder...


Terugvoering


Lappies, Panorama
DANKIE VIR JULLE  E-MAIL.  ONS IS BLY DAT JULLE VEILIG BY JULLE TUISTE IS,  MAAR ALTYD ‘N BE

Lees Verder...

 

Pitkos en nog meer...



In PITKOS kan jy kort kort 'n inspirerende stukkie kry, net om te onthou:
Al lyk dinge ook hoe  sleg,  daar is ALTYD nog iets goeds oor! 
Pitkos


August 18, 2013
LIFE ....

Life is a great big canvas

and you should throw all the paint on it you can


August 1, 2013
Liedjie vir Liezl

Liezl

ek het van jou gesing en droom nog voor jy daar was

nog voor ons twee vir altyd saam en bymekaar was

het ek jou naam hier in my hart gekerf

Liezl

ek hoor jou fyne vlinder voetstap in my lewe

jy is 'n deeltjie van die Hemel my gegewe

jy is die paadjie waar my drome gaan

Liezl ek weet dat jy bestaan  ...

erens, waar reenboogpaadjies gaan

erens, waar liefde nooit vergaan

Liezl

ek het van jou gesing en droom nog voor jy daar was

nog voor ons twee vir altyd saam en bymekaar was

het ek jou naam hier in my hart gekerf




Archives

 

Pitkos
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za