Pitkos
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Monday, May 20, 2019
[1] Visitors Currently Online
Pitkos
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Ouma en Oupa dae ...
Vroeer sou ons optree by Ouma en Oupa-dae en so ewe dink dat ons vir die "ou mense" gaan sing ... maar nou dat ons self

Lees Verder...


Pitkos


MOENIE MET OU TANNIES MORS NIE
MOENIE  MET OU TANNIES MORS NIE              

Lees Verder...


Terugvoering


Seniors Paasontbyt, Centurion 16 April
Goeie more! Ai wou gister al vir jou geskryf het. Julle is 'n gedugte span. Ons is oorval met komplimente oor die oggend

Lees Verder...

 

Pitkos en nog meer...



In PITKOS kan jy kort kort 'n inspirerende stukkie kry, net om te onthou:
Al lyk dinge ook hoe  sleg,  daar is ALTYD nog iets goeds oor! 
Pitkos


March 13, 2013
WOORDE

      Ek soek na woorde wat kan heelmaak uit die boeke van die tyd

      Ek soek woorde wat kan toemaak, daar waar niemand ooit mag kyk

      Watter woorde kan kom stilmaak  as die gisters hard wil praat?

      Watter woorde kan kom lig maak as die nag sy donker laat? 

    Praat met my van spykers, praat met my van hout

      Praat met my van asyn en spons

      Praat met my van bloed

      ... van spykerwoorde in vlees gekap

      asyn op hisop en purperlap

      Spykerwoorde maak heel

      Doringkroon woorde is goed vir die pyn

      Eli lama sabagtani  laat my eensaamheid verdwyn

     uit:  Optelwoorde,  Koos v d Merwe




Archives

 

Pitkos
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za