Pitkos
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Tuesday, October 19, 2021
[1] Visitors Currently Online
Pitkos
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Lekker gesels met Maroela Media!
Hiermee dan die skakel na die artikel en sy podsending op Maroela Media wat oor die naweek by ons verskyn het: https://

Lees Verder...


Pitkos


vandag ...
Ek en jy het iets vir onsself te sê: van vandag af gooi ek die luike van my lewe oop. Nou het ek genoeg gehad va

Lees Verder...


Terugvoering


rsg, Februarie 2021
Francois en Elizabeth, Baie dankie vie julle program verlede week op RSG. Ek het my kinders vooraf laat weet en ons he

Lees Verder...

 

Pitkos en nog meer...



In PITKOS kan jy kort kort 'n inspirerende stukkie kry, net om te onthou:
Al lyk dinge ook hoe  sleg,  daar is ALTYD nog iets goeds oor! 
Pitkos


October 5, 2012
SKATRYK!
'n Belastinginspekteur kom eendag by 'n arm Christen aan om vas te stel hoeveel belasting hy moet betaal.
 
" Watter besittings het jy? " vra die gaarder.
 
" Ek is regtig baie ryk, " antwoord die Christen.
 
" Gee my 'n lys van jou besittings, asseblief, " wil die agent weet.
 
  Die Christen antwoord:
 
1. Ek het die ewige lewe, Joh. 3:16;
 
2. Ek het 'n huis in die hemel, Joh. 14:2;
 
3. Ek het vrede wat alle verstand te bowe  gaan, Fil. 4:7;
 
4. Ek het onuitspreeklik vreugde, 1 Pet. 1:8;
 
5. Ek het liefde wat nie vergaan nie, 1 Kor.  13:8;
 
6. Ek het 'n getroue en vlytige vrou, Spr.  31:10;
 
7. Ek het gesonde en gehoorsame kinders,   Ex. 20:12;
 
8. Ek het goeie en betroubare vriende, Spr.   18:24 ;
 
9. Ek het liedere in die nag, Ps. 42:9;
 
10. Ek het die kroon van die lewe, Jak. 1:12 "
 
Die agent maak sy boek toe en sê  : " Meneer, jy is waarlik skatryk, maar jou rykdom is nie belasbaar nie. "

October 1, 2012
KEEP FAITH

Often, when we lose all hope and think this is the end, GOD whispers: ‘Relax, it’s just a bend, not the end.’ Have faith,  keep faith, and see what God will do for you.




Archives

 

Pitkos
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za