Pitkos
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Saturday, December 14, 2019
[3] Visitors Currently Online
Pitkos
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Familie tyd
Ons laaste optrede van die jaar is afgehandel - ons maak gereed om see toe te gaan, dis ons beurt om hierdie jaar ons ki

Lees Verder...


Pitkos


Die Geel verjaardag
My verjaardag val toe hierdie jaar op 'n Sondag, en ons het oggend- en aand optredes by kerke, en 'n ete kuiertjie by Ou

Lees Verder...


Terugvoering


NG Kerk Empangeni
Liewe Francois en Elizabeth, Ek en die lidmate van NG Empangeni gaan Sondag 24 November 2019 nog vir ‘n baie lang

Lees Verder...

 

Pitkos en nog meer...



In PITKOS kan jy kort kort 'n inspirerende stukkie kry, net om te onthou:
Al lyk dinge ook hoe  sleg,  daar is ALTYD nog iets goeds oor! 
Pitkos


August 30, 2012
EK GOOI MY LUIKE OOP!

Van vandag af, gooi ek die die luike van my lewe oop.

Nou het ek genoeg gehad van stok-ou lug

wat soos ou sop in 'n kastrol bly oorstaan.

Nou gaan ek die luike oopgooi

diep asemhaal,

en in die helder poel van die res van my bestaan induik.


August 2, 2012
WAAR IS MY SONDAG KOERANT

"WAAR IS MY SONDAG KOERANT???!" .. vra die die ge-irriteerde dame, omgekrap omdat haar koerant dan nog nie by die oue tehuis afgelewer is nie.
"Mevrou", verduidelik die man oor die telefoon,  "Dis Saterdag vandag. Die koerant sal eers more afgelewer word, op SONDAG".
'n Lang stilte volg. Dan antwoord sy - redelik binnensmonds:

"O, goed... dit verduidelik hoekom daar ook niemand vanoggend by die kerk was nie!"




Archives

 

Pitkos
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za