Pitkos
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Monday, May 20, 2019
[2] Visitors Currently Online
Pitkos
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Ouma en Oupa dae ...
Vroeer sou ons optree by Ouma en Oupa-dae en so ewe dink dat ons vir die "ou mense" gaan sing ... maar nou dat ons self

Lees Verder...


Pitkos


MOENIE MET OU TANNIES MORS NIE
MOENIE  MET OU TANNIES MORS NIE              

Lees Verder...


Terugvoering


Seniors Paasontbyt, Centurion 16 April
Goeie more! Ai wou gister al vir jou geskryf het. Julle is 'n gedugte span. Ons is oorval met komplimente oor die oggend

Lees Verder...

 

Pitkos en nog meer...



In PITKOS kan jy kort kort 'n inspirerende stukkie kry, net om te onthou:
Al lyk dinge ook hoe  sleg,  daar is ALTYD nog iets goeds oor! 
Pitkos


June 12, 2012
Lieflike Tye

Mooi Herhinneringe - Christa Steyn, Janita Claassen, Jannie du Toit en Elizabeth Fourie

Mooi herhinneringe aan mooi mense en lieflike tye saam: Christa Steyn, Janita Claassen, Jannie du Toit en Elizabeth, agter die gordyne in die Staatsteater....erens in die 80er jare, soos ons blink pakkies duidelik wys!
Laat ons ons naby-mense koester - more is dit dalk te laat.   


June 3, 2012
HOE SKERP IS JOU BYL?

Twee houtkappers kap hout: die een kap vir sewe dae aaneen, die ander kap net vyf uit die sewe dae. Tog kap hulle ewe veel hout. "Hoe kry jy dit dan reg, om net soveel hout as ek te kap, en net vyf uit die sewe dae te werk?", wil die een houtkapper by die ander weet. "Dis maklik" , antwoord die ander houtkapper. "Ek gebruik  twee dae om te rus, en om my byl skerp te maak" .




Archives

 

Pitkos
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za