Juffrou gee vir die klas 'n wiskunde toetsie.
Jannie vul soos volg in: 1+5 = Jesus; 4+3 = Jesus ; 5+2= Jesus ... ens.
Toe Juffrou die toetse uitdeel vra sy Jannie uit oor sy toets.
"Juffrou, ons was Sondag in die kerk en oom Dominee het gese: Jesus is die antwoord op al jou probleme"!!
|