Pitkos
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Saturday, December 14, 2019
[2] Visitors Currently Online
Pitkos
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Familie tyd
Ons laaste optrede van die jaar is afgehandel - ons maak gereed om see toe te gaan, dis ons beurt om hierdie jaar ons ki

Lees Verder...


Pitkos


Die Geel verjaardag
My verjaardag val toe hierdie jaar op 'n Sondag, en ons het oggend- en aand optredes by kerke, en 'n ete kuiertjie by Ou

Lees Verder...


Terugvoering


NG Kerk Empangeni
Liewe Francois en Elizabeth, Ek en die lidmate van NG Empangeni gaan Sondag 24 November 2019 nog vir ‘n baie lang

Lees Verder...

 

Pitkos en nog meer...



In PITKOS kan jy kort kort 'n inspirerende stukkie kry, net om te onthou:
Al lyk dinge ook hoe  sleg,  daar is ALTYD nog iets goeds oor! 
Pitkos


March 26, 2012
TWEE DONKIES GESELS

Twee donkies wie in die veld naby Jerusalem. "Ek kan dit nie verstaan nie, eergister het almal my toegejuig en hul klere en palmtakke op die grond gegooi sodat ek met Jesus op my rug daaroor kon loop. Maar van gister af, is ek weer net mooi niks.Niemand sien my eers raak nie, kla die eerste donkie.

"Wys jou net - dit werk maar so, " antwoord die tweede donkie.

"Sonder Jesus, is jy niks in die lewe nie"


March 5, 2012
'N TECHNICAL POINT VAN HEMEL-TOE GAAN

 

 Meraai aan Gatiep: "Djy moenie dink djy sal by die hemel se hek ingan as djou asem so na drank stink nie!

Gatiep " Dja, Meraai, djy hou djou baie slim ne. Ma' daa's 'n technical point van hemel-toe-gan wat djy nie van wiet 'ie - my asem gan nie saam nie, ek blaas hom mos hie'so yt!!!"




Archives

 

Pitkos
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za