Pitkos
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Tuesday, January 19, 2021
[2] Visitors Currently Online
Pitkos
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Vir die eerste keer in Hobhouse
Ons was so bly om die oproep uit Hobhouse te ontvang, vir 'n kers-optrede daar, eerskomende Sondag oggend die 13 de Dese

Lees Verder...


Pitkos


If you look for Me ....
If you look for Me at Christmas, You won't need a special star. I'm no longer just in Bethelehem, I'm right there whe

Lees Verder...


Terugvoering


N G KERK LINDLEY 22 NOV
More Elizabeth, Ons gaan dalk volgende jaar weer kuier. Dit was ongelooflik en ons kan nie uitgepraat raak oor die belew

Lees Verder...

 

Pitkos en nog meer...



In PITKOS kan jy kort kort 'n inspirerende stukkie kry, net om te onthou:
Al lyk dinge ook hoe  sleg,  daar is ALTYD nog iets goeds oor! 
Pitkos


October 27, 2011
TANNIE SE OOM

Gister keer 'n dogtertjie my opgewonde voor by die kinderkrans, waar ek help met die lekkersing. "Tannie! Ek het vir tannie en tannie se oom op 'n poster in die dorp gesien!" Ja, ja .... geluk met jou verjaardag volgende week, "oom"  Francois !!??


October 11, 2011
VELSORG IS BELANGRIK

Kallé - Natural Skin Care

"We at Kallé believe in cellular wellness – a healthy cell is a healthy, beautiful skin. Our unique technology helps restore and revitalise skin cells and deposits all the natural nutrients the skin requires to recover its original beauty and youthfulness".

Ek moet se dat hierdie wonderlike, sagte en natuurlike produk my vel so lekker laat voel! Die reeks is medies gefundeer juis daarom vertrou ek dit volkome.

Gaan kyk gerus by www.kalle.co.za of besoek hulle op hul facebook blad.




Archives

 

Pitkos
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za