Pitkos
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Sunday, April 5, 2020
[3] Visitors Currently Online
Pitkos
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Anderdag sing ons weer!
Optredes vir die res van Maartmaand en April, is almal uitgestel. Almal voel die impak van hierdie stukkie wereld geskie

Lees Verder...


Pitkos


Ps 16
Here, U is my lewe - U sorg vir my. 

Lees Verder...


Terugvoering


Graaf Reinet
Goeie Môre Elizabeth Ons wil net van die geleentheid gebruik maak om julle te bedank vir ‘n wonderlike Lofs

Lees Verder...

 

Pitkos en nog meer...



In PITKOS kan jy kort kort 'n inspirerende stukkie kry, net om te onthou:
Al lyk dinge ook hoe  sleg,  daar is ALTYD nog iets goeds oor! 
Pitkos


August 17, 2010
BOODSKAP

U wag op ons gebede soos ons op briewe wag

ook U wil van geliefdes hoor

tussen die lyne lees , die sinne troetel,

en van min versadig wees

Wat ongesê gebly het - of ongebid -

sien U genadiglik in ander kodes aan

Aan U, Oppervertolker van tekens, en van stiltes,

stuur ek 'n blanko vel,

'n liefdesbrief in wit


August 3, 2010
TWEE DONKIES GESELS

Twee donkies wei in die veld naby Jerusalem.

Eerste donkie:  "Ek kan dit nie verstaan nie. Eergister het almal my toegejuig en hul klere op die pad gegooi sodat ek, met Jesus op my rug, daaroor kon loop. Maar van gister af is ek weer net mooi niks. Niemand sien my eers raak nie!"

Tweede donkie: "Ja, dit wys jou net, sonder Jesus is jy niks in die lewe nie"




Archives

 

Pitkos
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za