Pitkos
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Friday, October 18, 2019
[6] Visitors Currently Online
Pitkos
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


MOOISTE MOOISTE MAAND
Tyd vlieg, en hier is Oktober voor die deur. Ons sing Donderdag oggend 2 Oktober om 11h00 by FaerieGlen Aftree Oord, dit

Lees Verder...


Pitkos


Vier fees, ook vandag!
Dra altyd wit klere, volgens Prediker 9:8. Trek feesklere aan - nooi die Here as Eregas na jou lewe. Vra sommer ook of

Lees Verder...


Terugvoering


Seniors Paasontbyt, Centurion 16 April
Goeie more! Ai wou gister al vir jou geskryf het. Julle is 'n gedugte span. Ons is oorval met komplimente oor die oggend

Lees Verder...

 

Pitkos en nog meer...



In PITKOS kan jy kort kort 'n inspirerende stukkie kry, net om te onthou:
Al lyk dinge ook hoe  sleg,  daar is ALTYD nog iets goeds oor! 
Pitkos


March 15, 2010
'N MAARTMAAND

ek stuur woordblomme

omdat woorde so min kan sê

emmersvol affodil se geel

en kwaswerk van ranonkel

asters rose koringblom

kermiskleur wat uit my hart se blom mark kom

Ellie Osmers 

Uit: "VELLETJIES" , 'n gratis internet versebundel

 

 




Archives

 

Pitkos
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za