Pitkos
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Friday, October 18, 2019
[1] Visitors Currently Online
Pitkos
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


MOOISTE MOOISTE MAAND
Tyd vlieg, en hier is Oktober voor die deur. Ons sing Donderdag oggend 2 Oktober om 11h00 by FaerieGlen Aftree Oord, dit

Lees Verder...


Pitkos


Vier fees, ook vandag!
Dra altyd wit klere, volgens Prediker 9:8. Trek feesklere aan - nooi die Here as Eregas na jou lewe. Vra sommer ook of

Lees Verder...


Terugvoering


Seniors Paasontbyt, Centurion 16 April
Goeie more! Ai wou gister al vir jou geskryf het. Julle is 'n gedugte span. Ons is oorval met komplimente oor die oggend

Lees Verder...

 

Pitkos en nog meer...



In PITKOS kan jy kort kort 'n inspirerende stukkie kry, net om te onthou:
Al lyk dinge ook hoe  sleg,  daar is ALTYD nog iets goeds oor! 
Pitkos


May 26, 2008
ALLES KAN IN 'N OOGWINK VERANDER

ALLES KAN IN 'N OOGWENK VERANDER
Want God werk op vreemde wyses.
Sy weë is nie ons weë nie.
Sy gedagtes is nie ons gedagtes nie.
Sy tyd is nie ons tyd nie.


 

DAAROM MOET JY
Diep dink
Saggies praat
Baie liefhê
Vriendelik wees
Gereeld lag
Blymoedig gee
Opreg bid
Hard werk
Voluit lewe.
Want elkeen wat goed lewe, lewe lank ...

want ons lewenstyd word nie bereken
in jare, dae of ure nie.

ONTHOU VERAL:
Vreugde sterf as jy dit nie vertroetel nie.


 

DAAROM IS DIT NOU TYD DAT ONS
Met sagte hande aan mekaar begin vat
Met sagte oë na mekaar begin kyk
Met sagte tonge met mekaar praat

en 'n daaglikse dosis lag inkry.    

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


May 26, 2008
ALLES KAN IN 'N OOGWINK VERANDER

ALLES KAN IN 'N OOGWINK VERANDER
Want God werk op vreemde wyses.
Sy weë is nie ons weë nie.
Sy gedagtes is nie ons gedagtes nie.
Sy tyd is nie ons tyd nie.


 

DAAROM MOET JY
Diep dink
Saggies praat
Baie liefhê
Vriendelik wees
Gereeld lag
Blymoedig gee
Opreg bid
Hard werk
Voluit lewe.
Want elkeen wat goed lewe, lewe lank ...
want ons lewenstyd word nie bereken
in jare, dae of ure nie.........

 

ONTHOU VERAL
Vreugde sterf as jy dit nie vertroetel nie.


 

DAAROM IS DIT NOU TYD DAT ONS
Met sagte hande aan mekaar begin vat
Met sagte oë na mekaar begin kyk
Met sagte tonge met mekaar praat en
'n daaglikse dosis lag inkry.    

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 




Archives

 

Pitkos
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za