Noudat ons nie fisies kan konsert hou nie, is ons opgewonde om eerskomende Vrydag aand op rsg saam met Haidee Muller te kan kuier in haar program, Oppiradio, om 20h00. Ons gaan sommer lekker vertel oor ons musiek ervarings van die afgelope 30 jaar, en van ons gewildste liedjies speel. Skakel gerus in! |