Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Wednesday, January 20, 2021
[2] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Vir die eerste keer in Hobhouse
Ons was so bly om die oproep uit Hobhouse te ontvang, vir 'n kers-optrede daar, eerskomende Sondag oggend die 13 de Dese

Lees Verder...


Pitkos


If you look for Me ....
If you look for Me at Christmas, You won't need a special star. I'm no longer just in Bethelehem, I'm right there whe

Lees Verder...


Terugvoering


N G KERK LINDLEY 22 NOV
More Elizabeth, Ons gaan dalk volgende jaar weer kuier. Dit was ongelooflik en ons kan nie uitgepraat raak oor die belew

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


September 26, 2019
MOOISTE MOOISTE MAAND

Tyd vlieg, en hier is Oktober voor die deur. Ons sing Donderdag oggend 2 Oktober om 11h00 by FaerieGlen Aftree Oord, dit gaan sommer net 'n lekker verskeidenheid van musiek vir Seniors wees. Kontak gerus vir Maretha Wilson by 0828746131 vir meer inligting. Dan hou ons op Sondag aand 6 Oktober 'n Mooiste Maand Lofsangaand by N G Kerk Parys Wes. Dit begin 18h00. Kom gemaklik, bring 'n blom saam om voor die kruis te kom neersit as 'n simbool van dankbaarheid vir iets wat die Here vir jou persoonlik beteken het. Almal welkom!




Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za