Die jaar vlieg!
As jy lus is vir 'n lekker wegbreek na Parys in die Vrystaat gedurende Desember, kontak ons gerus oor ons Gastehuis," 381 on Grace"
Op 'n eiland in die Vaalrivier....gesinsvriendelik, heerlike kuierstoep, pragtige gholfbaan en omgewing.
Parys bied wonderlike aktiwiteite van river rafting to spa; kunsmarkte, restourante, visvang, fiertry en park run ... net 'n uur en 40 minute vanaf Johannesburg op 'n goeie snelweg.
Kies GASTEHUIS by ons inhoudsopgawe en doen sommer aanlyn navraag oor beskikbaarheid! |