Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Monday, December 11, 2017
[2] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


KERS-KOORFEES SAAM MET KOLLEGEPARK EN MEER ....
Dinsdag aand 21 November om 18h30, is dit KersKonsert by die new Life Sentrum in Vanderbijlpark, saam met die Kolle

Lees Verder...


Pitkos


om te lag ...
of all the things God created, I am often most greatful He created laughter   -  Charles Swindall

Lees Verder...


Terugvoering


Lappies, Panorama
DANKIE VIR JULLE  E-MAIL.  ONS IS BLY DAT JULLE VEILIG BY JULLE TUISTE IS,  MAAR ALTYD ‘N BE

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


August 26, 2017
SEPTEMBER BEGIN IN DIE SUIDKAAP!

Ons Suid-Kaap musiek-toer bestaan uit ‘n verskeidenheid optredes, wat wissel van konserte gerig op seniormense, gesinsaande, sang- eredienste en optredes vir kinders.  Die toer is veral gerig daarop om fondse in te samel vir verskeie gemeenskapsprojekte -  en om sommer net vreugde te bring. Ons musiek sal te koop wees teen ‘n spesiale prys. Daar is ‘n verskeidenheid ligte – en gospelmusiek cd’s en dvd’s,  vir kinders en grootmense. Kom kuier saam!

SON 3 SEPT             ALBERTINIA N G KERK  LENTE-LOFSANGDIENS  09H30 ALMAL WELKOM

SON 3 SEPT             HARTENBOS N G KERK LOFSANG AAND 18H00 ALMAL WELKOM

DINS 5 SEPT            STILBAAI GEMEENSKAPSAAL KUIERKONSERT 10H00 KONTAK JOHAN CRONJé 0833093894

DON 7 SEPT            GROOT BRAKRIVIER N G KERK KUIERKONSERT 18H30 KONTAK JOHAN HEYL 0825504296

VRY 8 SEPT            HARTENBOS LAERSKOOL OUMA, OUPA EN KINDERDAG 10H00  KONTAK ZILNA 0446951515     


August 21, 2017
VIR OUMAS EN OUPAS

Laerskool Rooihuiskraal doen elke jaar besonder moeite om die kleuters se oumas en oupas lekker te bederf. Ons was nou al 'n paar keer gaskunstenaars by hierdie oulike skool, en Woensdag is dit alweer sulke tyd. Donderdag oggend sing ons by George Skougronde, namens die Skou komitee, wat ook elke jaar spesiaal  vir die seniormense 'n oggendkonsert aanbied. Dis 10h00 - sien jou daar!




Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za