Op Rustenburg is daar 'n baie op-en-wakker kleuterskool - "Die Wysneusies". Hierdie skooltjie is sommer vroeg in die jaar al gereed om hulle Reënboog Konsert op die planke te bring. Dis more aand 27 Junie by Agape Gemeente in Cuckoo straat. Kom kyk gerus. Om hierdie kleintjies op 'n verhoog te sien, is elke keer 'n groot vreugde. |