Is dit nie net die oulikste naam vir 'n kleuterskool nie - ... "Kleuterkommando" het destyds ontstaan as 'n kleuterskool binne in Kroonstad se millitêre basis, maar het intussen so uitgebrei dat hulle nou verskuif het na die terrein van Kroonheuwel Laerskool. Ons gaan eerskomende Vrydag aand half-ses so lekker saam konsert-hou, en almal is welkom om te kom deel in die vreugde! Francois en ek sing Sondag oggend 5 Maart in die NGKerk Diwiddie, om 09h00. Almal welkom - kollekte word opgeneem. Ek speel Maandag en Dinsdag in die Vrystaat Senuirdames Gholf Kampioenskappe in bloemfontein. Mens speel om te kwalifiseer vir die Nasionale Kampioenskappe later vanjaar. Hou duimvas! |