Met 2016 amper op sy rug, wil ons graag vir al ons ondersteuners baie dankie se vir 'n jaar waarin julle ons besonder bederf het met liefde, gasvryheid, positiewe terugvoer en aanmoediging. Ons is so trots op die kaliber mense met wie ons saamwerk en vir wie ons optree. Ons het net die mooiste herhinneringe vanoor die hele land en geniet elke oomblik van hierdie wonderlike sangloopbaan van ons. Ons wens julle 'n gesonde, gelukkige en geseende nuwe jaar toe. Wees verseker dat die HERE altyd daar is ... en ons baie liefhet ... en na alles omsien deur Sy groot genade.
Laat ons almal in hierdie nuwe jaar AL ons vertroue in HOM stel! |