Na aanleiding van soveel belangstelling in JESUSLIEDJIES Bladmusiek, is die tweede album se liedjies nou ook beskikbaar - kompleet met begeleiding, kitaar akkoorde, al die woorde en selfs eenvoudige harmoniee, omdat kore ook graag hierdie liedjies gebruik. Treffers soos Laat ons sing , Jesus is my lewe, Ek en my familie, Wees lief en dierbaar, Doen dit, en Loflied uit Afrika, bring 'n vars kindervriendelike aanslag tot geestelike liedjies vir kinders.. Geskik vir kinders tot sowat 11 jaar, vir gebruik in die klaskamer, kinderkerk, kleuterskool- konsert en koorwerk. Stuur asseblief 'n epos na elizabeth@efmusiek.co.za, om die volledige album van 20 liedjies per epos te ontvang, teen slegs R80. Doen dit!!! |