Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Tuesday, April 24, 2018
[1] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


LOFSING DIE OPGESTANE JESUS!
Saterdag aand loof ons die HERE saam met die EGKerk by Eden kampterrein, Moloto, buite Pretoria. Wat 'n voorreg. 

Lees Verder...


Pitkos


saam gevat
bo pad, onder pad altyd-aan-die-wonder pad op al jou lewenspaaie het jy my saam gevat son pad, sukkel pad in-liefde

Lees Verder...


Terugvoering


Nicolette, Aliwal Noord
Hello daar! Ek en my suster het groot geword met julle musiek, dit was ons hoogtepunt van die jaar wanneer Francios &a

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


July 25, 2016

Eerskomende Sondag oggend lofprys ons saam met die mense van Umhlanga. "Met my hele hart" is 'n diens wat bestaan uit voordrag, gebed, sang en samesang, om sommer net die HERE te prys vir al sy goedheid. Dis gesinsvriendelik, en almal is so welkom om dit saam met ons te kom geniet! Dis 09h00 by die N G Kerk Umhlanga. Ons musiek sal te koop aangebied word, onder andere ons nuutste album, HEMELDANS Dubbelcd, en ook die baie gewilde SING EN SPEEL  dvd/cd vir kinders.


July 7, 2016
Waar's jou "warmte" in die winter?
Terwyl die bome hier rondom ons huis al hoe kaler word, en die nagte al hoe kouer, besoek ons graag in die winter plekke wat bietjie warmer is.Ons is pas terug van ons eerste besoek aan Botswana, en ons kuier van middel tot einde Julie aan die Noord- en Suidkus van Natal. Ons sing op 24 Julie by die N G Kerk Richardsbaai en op 31 Julie by Umhlanga N G Kerk. Bring die gesin en kom lofprys saam met ons! Meer inligting is beskikbaar onder "OPTREDES" ... gaan kyk gerus waar ons oral rond is vir die res van die jaar!



Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za