Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Friday, April 3, 2020
[9] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Anderdag sing ons weer!
Optredes vir die res van Maartmaand en April, is almal uitgestel. Almal voel die impak van hierdie stukkie wereld geskie

Lees Verder...


Pitkos


Ps 16
Here, U is my lewe - U sorg vir my. 

Lees Verder...


Terugvoering


Graaf Reinet
Goeie Môre Elizabeth Ons wil net van die geleentheid gebruik maak om julle te bedank vir ‘n wonderlike Lofs

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


April 11, 2016
LICHTENBURG HOU 'N LIG-FEES
Eerskomende Vrydag aand is daar 'n fees van geestelike musiek, met die boodskap: Laat jou Lig skyn! Die gaskunstenaars is Manne wat Glo, en Francois en Elizabeth, wat ook al die kleuters van die dorp by hulle deel van die program gaan betrek. Kom geniet dit saam, kom lofprys, verdiep, en word ge-insireer! Dit begin 19h00 by die Lig en Lewe gemeente, Carolstraat, Lichtenburg.Almal welkom.   



Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za