Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Sunday, October 25, 2020
[5] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Laat ons sing!
Hoe wonderlik dat ons weer kan uitgaan, en sing!Dis mos 'n ding in die bloed ! Ons is opgewonde  oor die paar optre

Lees Verder...


Pitkos


friendship
Friendship is a sheltering tree - Oh! The joys that came down shower-like, of Friendship, Love and Liberty -Samuel Tayl

Lees Verder...


Terugvoering


Graaf Reinet
Goeie Môre Elizabeth Ons wil net van die geleentheid gebruik maak om julle te bedank vir ‘n wonderlike Lofs

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


July 22, 2015
Port Elizabeth Kinderkonsert
Eerskomende Vrydag oggend kuier ons by die kinders van Laerskool Tjaart van der Walt, in Port Elizabeth. Dit begin 11h30 en besoekers is welkom! Daar sal kaartjies @ R10 by die deure beskikbaar wees. Ons is Sondag 2 Augustus om 09h00 met 'n lofsangdiens by die NG Kerk Plettenbergbaai en met die oog op Vrouedag, bied ons die 9de Augustus 'n spesiale lofdiens aan by N G Kerk KraggaKamma, in Port Elizabeth om 09h00. Almal welkom!  

July 10, 2015
NUWE KLANKE!
Volgende week het ons daardie wonderlike, baie groot voorreg om nuwe musiek op te neem. Dis so lekker om op so 'n manier skeppend te wees, eenkant weg- gesteek in 'n ateljee-kokon, waar nuwe klanke ontwikkel en groei, om later in 'n gans nuwe vorm, vrygestel te word. Dan "vlieg" die nuwe liedjies nes 'n skoenlapper, die hele land vol om vreugde te bring. Hou hierdie spasie dop! As alles goedgaan, stel ons die nuwe dubbel-album  (nogal!) in September bekend met ons toer af Kaaptoe - ons hou julle op hoogte!



Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za