Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Sunday, August 25, 2019
[1] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Bespreek nou vir Desember
Die jaar vlieg! As jy lus is vir 'n lekker wegbreek na Parys in die Vrystaat gedurende Desember, kontak ons gerus oor o

Lees Verder...


Pitkos


I WILL ...
I will live more true to life I will remember all I can I will grow - Deela Khan

Lees Verder...


Terugvoering


Seniors Paasontbyt, Centurion 16 April
Goeie more! Ai wou gister al vir jou geskryf het. Julle is 'n gedugte span. Ons is oorval met komplimente oor die oggend

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


June 30, 2015
Elizabeth is op Lente se Talkshow!
Ons ken almal vir oom Karoolus en Lente, wat al jare die kleintjies vermaak en leer van Jesus. Nou het Lente so ewe haar eie Talkshow op Kruiskyk. Hierdie week is Elizabeth Lente se gas. Kyk gerus op Dinsdag 17h00, Woensdag 11h00 of Donderdag 13h30. Geniet! Dan is daar nog enkele kaartjies vir die Sop en Sjerrie Kuierkonsert op Vaal de Grace, hierdie Vrydag aand om 18h30, ten bate van Amot Ouetehuis. Kontak vir Bettie by 0768855200... 'n goeie manier om die winter warm te maak!!

June 1, 2015
NUWE PRODUK OP PAD!
Francois en ek het hierdie jaar baie inspirasie. Ons werk te gelyker tyd aan 'n nuwe kinder DVD, en aan 'n duet-album "HEMEL EN AARDE " , wat sal bestaan uit 'n dubbel-album kombinasie van 'n ligte musiek en geestelik musiek. So lekker! Hoop om dit in September gereed te he, vir ons konsert toer Kaaptoe. Later in die maand kuier ons in die Suidkus omgewing en doen 'n paar optredes terwyl ons daar is. Kyk gerus by OPTREDES vir meer inligting.



Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za