Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Friday, January 22, 2021
[4] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Vir die eerste keer in Hobhouse
Ons was so bly om die oproep uit Hobhouse te ontvang, vir 'n kers-optrede daar, eerskomende Sondag oggend die 13 de Dese

Lees Verder...


Pitkos


If you look for Me ....
If you look for Me at Christmas, You won't need a special star. I'm no longer just in Bethelehem, I'm right there whe

Lees Verder...


Terugvoering


N G KERK LINDLEY 22 NOV
More Elizabeth, Ons gaan dalk volgende jaar weer kuier. Dit was ongelooflik en ons kan nie uitgepraat raak oor die belew

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


December 12, 2014
See toe!
Ons stop gougou by Paarl Mall en oppad terug kar toe, staan sy versigtig nader. "Ek wil julle nie pla  nie..." Sy soek net 'n handtekening en kontak besonderhede, en gee 'n mooi kompliment oor hoe sy ons al jare lank volg. Dis presies hoe ons ons mense ken. Altyd tog so ordentlik. Dankie daarvoor julle! Ons is trots op die kaliber mense wat ons musiek waardeer en - julle pla ons nie!! Ons wens vir almal 'n wonderlike en ongekende vrede in die vakansie en in die Kers seisoen. Mag julle veilig reis en veilig terugkom. Ons sing nog Sondag aand in Buhrmansdrift en dan is ons ook oppad. Ons musiek kantoor open weer op 15 Januarie. "Cheers" vir eers!!!

December 9, 2014
'n Dankie van Hennie
Dankie

December 9, 2014
"Somerkersfees" in Buhrmansdrift
Eerskomende Sondag aand sluit ons ons reeks van Kers sangdienste af met 'n aanbieding in die AP Kerk, Buhrmansdrift. Dit begin half-sewe, en daar is 'n lekker saamkuier na die tyd. Ons gewilde "Somer Kersfees" cd, wat die volledige diens bevat met die voorlesings en musiek, word eksklusief verkoop.Almal is welkom om die wonder van die Kersgety saam te kom geniet! Kollekte by die deur.



Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za