Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Monday, August 19, 2019
[4] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


'N KUIER BY DIE BUUR GEMEENTE
Sondag oggend 4 Augustus gaan kuier ons by N G Kerk Schonkenville, hier in Parys. Ons gemeente versorg en bedien hierdie

Lees Verder...


Pitkos


no matter ...
no matter who is president JESUS is King

Lees Verder...


Terugvoering


Seniors Paasontbyt, Centurion 16 April
Goeie more! Ai wou gister al vir jou geskryf het. Julle is 'n gedugte span. Ons is oorval met komplimente oor die oggend

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


November 24, 2014
KONSERT VIR HENNIE
Eerskomende Sondag doen ons saam met baie van Hennie Smit se vriende, vir hom 'n konsert. Hy verdien dit, omdat Hennie self  'n vriend by uitstek is. Kom ondersteun! Dit 16h00 in die Atterbury Teater. Kaartjies: Computicket. Verder, is ons Woensdag oggend by Dinamika Damesdag in WierdaPark; Sondag oggend 09h00 by AGS Brandpunt in Boksburg, en Sondag aand 18h30 by die Hervormers in Vaalpark. Almal welkom. O ja! En dan speel ons video "Wil jy dans Carina", hierdie week op JAM, Kyknet. Dis een van die eerste opnames van die liedjie.... ons kinders noem dit "comic hour"...  Geniet!!

November 17, 2014
Kerfees kom ...

"Kersfees kom, Kersfees kom..." ons is Sondag oggend 09h00 by die NG Kerk Losberg in Fochville en Sondag aand 18h00 by NG Kerk Tuinedal in Sasolburg. Almal welkom. Kom sing en loof Jesus in hierdie wonderlike seisoen wat Kersfees vooraf gaan!


November 3, 2014
Konsert vir Hennie Smit!
  • 30 November 16h00
  • Atterbury Teater
  • R200 pp
Hennie SmitBesprekings: Computicket vanaf 1 November

Kom vier die lewe van ons geliefde vermaaklikheidskunstenaar met optredes en bydrae van o.a.
  • Laurika Rauch
  • Andre Swartz
  • Sonja Herholdt
  • Francois & Elizabeth Fourie
  • Brumilda van Rensburg
  • Leon Schuster
  • Hannes van Wyk
  • Rian van Heerden
  • Arina de Witt
  • En ander van Hennie se vriende en mede-akteurs.



Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za