Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Saturday, April 21, 2018
[2] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


LOFSING DIE OPGESTANE JESUS!
Saterdag aand loof ons die HERE saam met die EGKerk by Eden kampterrein, Moloto, buite Pretoria. Wat 'n voorreg. 

Lees Verder...


Pitkos


saam gevat
bo pad, onder pad altyd-aan-die-wonder pad op al jou lewenspaaie het jy my saam gevat son pad, sukkel pad in-liefde

Lees Verder...


Terugvoering


Nicolette, Aliwal Noord
Hello daar! Ek en my suster het groot geword met julle musiek, dit was ons hoogtepunt van die jaar wanneer Francios &a

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


October 24, 2014
“SOMERKERSFEES” DIGITAAL!
Somer Kersfees - Kers Sangdiens“Beste Francois en Elizabeth, wat ‘n heerlike en verassende eer en voorreg was dit nie vir my om Sondag, tydens die erediens te luister hoe julle van Jesus se liefde en Sy absolute genade getuig nie. Dankie dat julle goeie getuies van Vader God is. Dankie dat julle my inspireer om meer soos Jesus te probeer wees. Dankie dat ek  die voorreg  gehad het om te luister na julle Kersdiens. Julle moet dit oorweeg om die diens van Kersfees en Sondag, op te neem. Nie net te sing nie, julle woorde tussen die sang is werklik mooi en aangrypend.Dankie dat julle waarlik die liefde van Jesus uitleef.Groete in Jesus Christus Tom Buys”

Dis briefies soos hierdie een van Tom, wat ons laat besluit het om ons Kers Sangdiens as ‘n geheel op te neem, met die musiek, samesang en die voorlesings alles kompleet. Dit is nie in die winkel te koop nie, maar eksklusief by ons optredes. Ons begin volgende Sondag alreeds  met ons Kers optrdedes … mens kan nie glo hoe die jaar gevlieg het nie!  Kyk gerus by  OPTREDES om te sien waar en wanneer jy dit kan bywoon.

October 20, 2014
POSBESTEL DIENS OPGESKORT
AS GEVOLG VAN DIE POSKANTOOR STAKING, KAN ONS NIE OP DIE OOMBLIK ENIGE POSBESTELLINGS HANTEER NIE. JAMMER VIR DIE ONGERIEF. TOT LATERE KENNISGEWING. AI TOG!!!!

October 14, 2014
Gesins Diens
Gesins diens



Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za