Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Monday, February 19, 2018
[2] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


MY BESTE VIR JESUS in VANDERBIJLPARK
Ons voel al soos ou vriende by die NGKerk Suid, in Vanderbijlpark. Volgende Sondag is ons weer daar met 'n sangdiens vir

Lees Verder...


Pitkos


DIE WINDPOMP
Dis droog. Ek het met U gepraat. My gebede is 'n handvol saad - so lank gelede reeds het ek dit in U tuin gesaai. Ek

Lees Verder...


Terugvoering


Michele, Sutherland
Liewe Francois en Elizabeth, Ek wou  nie voorbarig wees en n skrywe rig nie.Maar julle was absoluut in ons harte So

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


July 16, 2014
NAMIBIE HIER KOM ONS!

Dis wat ons die meeste geniet van ons "werk" : om te gaan kyk wat is anderkant die berge;die ervaring van ander mense se manier van leef; om daar te kom, waar jy andersins nie eers sou geweet het daar bestaan so 'n plek nie... en om en kan teruggaan na die gasvryheid van wonderlike mense wat jy deur die jare leerken het - soos die Namibiers. Sien die volledige toerprogram op ons kalender by optredes.... en laat weet tog vir julle geliefdes daar ver: ons is op pad!!


July 5, 2014
JESUSLIEDJIES OP GELOOF HOOP EN LIEFDE
Kyk hierdie Sondag na 'n gesprek van Elizabeth oor haar kinder musiekbediening met Lindie, op Geloof Hoop en Liefde, Kyknet kanaal 144, en na 'n musiekvideo van "Lied uit Afrika", een van die nuwe snitte op Jesusliedjies 2!  



Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za