Aprilmaand is amper verby sonder dat mens besef, soos wat die lang naweke en vakansiedae die roetine deurmekaargooi.Ons is Vrydag in Bloemfontein by Laerskool Jim Fouche se Ouma en Oupa dag, en kom dan terug vir NOG 'n langnaweek, om lekker saam met die kinders te kuier. Hou hierdie spasie dop!: binnekort inligting oor MY BESTE JESUSLIEDJIES 2!