Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Tuesday, October 22, 2019
[1] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


MOOISTE MOOISTE MAAND
Tyd vlieg, en hier is Oktober voor die deur. Ons sing Donderdag oggend 2 Oktober om 11h00 by FaerieGlen Aftree Oord, dit

Lees Verder...


Pitkos


Vier fees, ook vandag!
Dra altyd wit klere, volgens Prediker 9:8. Trek feesklere aan - nooi die Here as Eregas na jou lewe. Vra sommer ook of

Lees Verder...


Terugvoering


Seniors Paasontbyt, Centurion 16 April
Goeie more! Ai wou gister al vir jou geskryf het. Julle is 'n gedugte span. Ons is oorval met komplimente oor die oggend

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


March 13, 2014
SAAMSING LIEDJIES VIR GHOEMA TOEKENNING GENOMINEER

Ghoema Nominasie

Mens werk nie juis vir toekennings nie maar dis darem lekker om te weet dat jou musiek aan ‘n sekere kwaliteit voldoen wat dit onderskei van baie ander. Ons is baie trots op hierdie benoeming! Die publiek bepaal die wenners van elke kategorie deur middel van ‘n sms-stem. Elke sel nommer kan tot 20 keer stem. Ondersteun ons asseblief deur slegs M3 te sms na 41808. Die wenners word op 13 April tydens ‘n luisteryke funksie aangekondig. Mense kan dit bywoon - kaartjies by Computicket @ R150.


March 3, 2014
'n Oggend vir vroue
Woensdag oggend om 09h00, bied ons 'n inspirerende oggendprogram aan by die NGKerk Wesselsbron. Hoe heerlik is dit, om 'n Blye Boodskap te mag bring ... om te weet dat daar altyd HOOP is, al gaan dit ook nie elke dag goed nie! Ons sien so uit daarna. Kontak gerus vir Ansie by die kerkkantoor en kom deel in die vreugde!



Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za