So word ons geboek vir 'n Valentine's Kuieraand by die gemeente Skeerpoort naby Hartebeespoort. Ons sit vanoggend hier en praat, hoe gaan ons dit aanbied? En ons besef, Valentine's kan soveel meer wees as 'n hartjie-kaartjie, en al die wereld se sjokoladetjies en rooi pajamas.Nes Kersfees, kan Valentine's 'n viering wees van die Liefde in al sy glorie.. en skielik kry ons inspirasie vir 'n program wat bietjie meer om die lyf het, en wat mense in die hart kan saamdra. Want liefde het soveel aspekte en dit maak mos die lewe die moeite werd. Kom deel gerus hierin. Kontak vir Renette by 0829225582.
|