Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Tuesday, December 10, 2019
[4] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Familie tyd
Ons laaste optrede van die jaar is afgehandel - ons maak gereed om see toe te gaan, dis ons beurt om hierdie jaar ons ki

Lees Verder...


Pitkos


Die Geel verjaardag
My verjaardag val toe hierdie jaar op 'n Sondag, en ons het oggend- en aand optredes by kerke, en 'n ete kuiertjie by Ou

Lees Verder...


Terugvoering


NG Kerk Empangeni
Liewe Francois en Elizabeth, Ek en die lidmate van NG Empangeni gaan Sondag 24 November 2019 nog vir ‘n baie lang

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


August 26, 2013
Kom eet wild in Lichtenburg!
Eerskomende Vrydag aand hou die AP Kerk in Lichtenburg 'n wildsfees met lekker musiek. Ons gaan ook daar wees, dis 19h00. Kom kuier saam! Kaartjies by die kerk kantoor 018 6324951.Sondag aand om 18h00,  doen ons 'n Lente Lofsangaand by NGKerk Parys Wes. Dis oop vir almal, kom nes jy is!

August 18, 2013
KOM DEEL IN ONS LOF!

Komende Sondag sing ons by die Harrismit NG Gemeente om 10h00, en die aand om 19h00 by Fochville Noord NG Kerk. Daar's altyd rede om te sing - kom geniet dit saam!   


August 1, 2013
Nou's dit trou-tyd ...

So is daar nou hierdie jaar al vir ons 'n nuwe klein-seuntjie gebore, en ook 'n nuwe album - dis ook maar 'n soort van 'n kind - en nou gaan ons krulkop Liezl-kind trou in Oktober. Ons maak planne, en rokke, en droom drome oor die groot dinge wat gaan gebeur. "Laat die FEES begin!" Inderdaad.




Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za