Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Tuesday, December 12, 2017
[3] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


KERS-KOORFEES SAAM MET KOLLEGEPARK EN MEER ....
Dinsdag aand 21 November om 18h30, is dit KersKonsert by die new Life Sentrum in Vanderbijlpark, saam met die Kolle

Lees Verder...


Pitkos


om te lag ...
of all the things God created, I am often most greatful He created laughter   -  Charles Swindall

Lees Verder...


Terugvoering


Lappies, Panorama
DANKIE VIR JULLE  E-MAIL.  ONS IS BLY DAT JULLE VEILIG BY JULLE TUISTE IS,  MAAR ALTYD ‘N BE

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


July 8, 2013
Hoe dan nou?
Soveel positiewe terugvoer oor 'n nuwe album, het ons lanklaas gehad. Saamsing Liedjies is so goed ontvang - veral na die promosie op rsg, het die  luisteraars van oral oor kontak gemaak: Pretoria, Pietersburg, Nelspruit, Kleinzee, Durbanville, Durban, Alberton, Johannesburg, Vredendal; ... en so kan ek aangaan.  Dit voel vir my ek staan permanent in die Poskantoor tou om pakkies te pos. En dis wonderlik, maar ook ontstellend dat mense dit nerens in die winkel te koop kry nie. Boonop het Sony, juis in hierdie tyd, aangekondig dat hulle ons verspreider, Select Musiek, onder hulle vleuel geneem het. In die proses van oorname, is verspreiding van cd's sekerlik nie eerste prioriteit nie. Dis "bad timing" ... soos die Ingelsman se... Maar ten spyte van sulke omstandighede, is Afrikaanse kindermusiek in elke geval 'n weeskind as dit kom by beskikbaarheid op winkelrakke. Die sisteem werk bloot net nie vir almal voor die voet nie. Ek kan maar net 'n beroep doen op die publiek om julle stem te laat hoor en aan te dring op beskikbaarheid van die produk in winkels. En verder het ek die grootste waardering vir mense wat dit nog steeds so graag wil he, dat hulle bereid is om verdere oproepe te maak of epos te stuur om dit dan deur die pos te bekom. Ek sou so graag wou, dat SAAMSING LIEDJIES vir alle kinders, oral, bekombaar is sodat almal die vreugde daarvan kan geniet ....hoe dan nou?    



Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za