Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Tuesday, December 12, 2017
[3] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


KERS-KOORFEES SAAM MET KOLLEGEPARK EN MEER ....
Dinsdag aand 21 November om 18h30, is dit KersKonsert by die new Life Sentrum in Vanderbijlpark, saam met die Kolle

Lees Verder...


Pitkos


om te lag ...
of all the things God created, I am often most greatful He created laughter   -  Charles Swindall

Lees Verder...


Terugvoering


Lappies, Panorama
DANKIE VIR JULLE  E-MAIL.  ONS IS BLY DAT JULLE VEILIG BY JULLE TUISTE IS,  MAAR ALTYD ‘N BE

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


March 28, 2013
Dis Paasfees!
Mag al ons ondersteuners hierdie Paasfees werklik die Krag van opstanding beleef, en weet dat God met ons is, selfs of juis wanneer ons 'n bitter kruis dra. 

March 18, 2013
Dit gaan wild!

Ons gaan die langnaweek saam met familie in die Kruger Wildtuin stap. Dis so 'n 3dag pakket: jy slaap in jou eie privaat kampie en stap elke dag van daar af twee roetes. Daar is (gelukkig) twee gidse wat saamloop, een voor en een agter.... en daar is iemand wat die kos maak. Elkeen verdien so 'n wegbreek in die natuur. Doen dit!


March 10, 2013
PAAS SANGDIENS IN DIE BAAI
Sondag oggend 17 Maart bied ons 'n Paas Sangdiens aan by die NG Gemeente Sionsrand in Port Elizabeth. Dit begin 9uur en almal is welkom. Die Paas Sangdiens dra SO 'n belangrike en wonderlike Boodskap ... ons deel dit graag so wyd en so veel as ons kan. Kom gerus! Daar is cd's te koop @ R100, en 'n kollekte by die deur.



Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za