Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Sunday, February 25, 2018
[3] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


MY BESTE VIR JESUS in VANDERBIJLPARK
Ons voel al soos ou vriende by die NGKerk Suid, in Vanderbijlpark. Volgende Sondag is ons weer daar met 'n sangdiens vir

Lees Verder...


Pitkos


DIE WINDPOMP
Dis droog. Ek het met U gepraat. My gebede is 'n handvol saad - so lank gelede reeds het ek dit in U tuin gesaai. Ek

Lees Verder...


Terugvoering


Michele, Sutherland
Liewe Francois en Elizabeth, Ek wou  nie voorbarig wees en n skrywe rig nie.Maar julle was absoluut in ons harte So

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


December 1, 2012
Somer Kersfees in die Kaap
Ons het die langpad gevat tot in die Langkloof, en Sondagaand 2 Desember doen ons ons "Somerkersfees" Sangdiens saam met die mense van Uniondale en Misgund. Kom  kuier gerus saam - dis vir almal en dis gratis! 19h00; NG Kerk Misgund. Maandag doen ons 'n Kersfees Konsert en Sangaand in Struisbaai NGKerk, saam met die kleintjies van Zoetendal Akademie ... watter vreugde gaan dit nie wees nie! Dit begin 18h00. Dan ry ons na Vredenburg, vir 'n Kerskonsert saam met  Pikanini Creche Saterdag aand 8 Desember; en Sondag 9 Desember is dit Somerkersfees in Leiporldtville NG Kerk om 19h00.  Kom nes jy is en kom loof Jesus saam met ons. Almal welkom!



Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za