Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Tuesday, December 12, 2017
[2] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


KERS-KOORFEES SAAM MET KOLLEGEPARK EN MEER ....
Dinsdag aand 21 November om 18h30, is dit KersKonsert by die new Life Sentrum in Vanderbijlpark, saam met die Kolle

Lees Verder...


Pitkos


om te lag ...
of all the things God created, I am often most greatful He created laughter   -  Charles Swindall

Lees Verder...


Terugvoering


Lappies, Panorama
DANKIE VIR JULLE  E-MAIL.  ONS IS BLY DAT JULLE VEILIG BY JULLE TUISTE IS,  MAAR ALTYD ‘N BE

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


September 25, 2012
DIE FOURIE'S KOM BYMEKAAR!

Daar is eerskomende naweek, by Hartbeespoort-Oord, 'n samekoms van Fourie's landswyd. Ons gaan probeer om die Guinness Book of Rekords te haal met ons poging om die meeste Fourie-mense op een plek en tyd bymekaar te wees. Daar is nogal heelwat Fourie- sangers en kunstenaars, en ons is almal deur die loop van die naweek daar om musiek te maak. Francois en ek behartig Sondag oggend 'n sang-erediens, vol geestelike inspirasie en heerlike samesang. Vir enige navrae oor die Fourie Fees, kontak Danie by 082- 0861293 


September 20, 2012
TOKS & TJOPS HIER KOM ONS!
Ons kuier hierdie Vrydag aand by Toks en Tjops, Kyknet kanaal 111, 21h00. Ons sing  "Drie hoera's vir die Mossiespan"  spesiaal vir al die kinders wat so lief is vir hierdie liedjie!

September 3, 2012
Wat 'n bedrywigheid!
September begin met 'n "bang" :  Celebrity Gholfdag more in Midrand; Ouma en Oupa dag by Rooihuiskraal Woensdag; dan af Kaaptoe vir konserte en sangdienste in Colesberg, Robertson, Kuilsrivier, Tygerberg en Kimberley; en voor jy jou oe uitvee is ons alweer in die middel van die maand! Tyd vlieg ... besoek gerus ons optrede-afdeling vir volledige besonderhede van al ons optredes. 



Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za