Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Monday, December 11, 2017
[2] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


KERS-KOORFEES SAAM MET KOLLEGEPARK EN MEER ....
Dinsdag aand 21 November om 18h30, is dit KersKonsert by die new Life Sentrum in Vanderbijlpark, saam met die Kolle

Lees Verder...


Pitkos


om te lag ...
of all the things God created, I am often most greatful He created laughter   -  Charles Swindall

Lees Verder...


Terugvoering


Lappies, Panorama
DANKIE VIR JULLE  E-MAIL.  ONS IS BLY DAT JULLE VEILIG BY JULLE TUISTE IS,  MAAR ALTYD ‘N BE

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


August 30, 2012
LENTE LOF!

Mens het sommer nuwe lewe as die lente sy kop in elke wilgerboom se groen blaartjies uitsteek. Ons bring lof met 'n Lente sangdiens in Welkom, by die Noord Gemeente, eerskomende Sondag oggend om 08h45. Almal is welkom! Dan ook Sondag aand om 18h00 in ons eie gemeente hier in Parys Wes. Kom laat ons sing!! 


August 16, 2012
Winter wanneer draai jy?

Met die warm-en-koud-speletjie waarmee die winter ons terg, is ons altwee nou lekker vrot van die verkoue.... Hoe wonderlik dat daar nie nou optredes is nie! Volgende week, is dit 'n oggend konsert vir die SANLAM Pensioenarisse, en Sondag 26 Augustus vier ons saam met Harrismit se Moedergemeente Gemeentefees met 'n Lofsangdiens om 09h00. Almal is welkom om te kom deel in die lekker!




Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za