Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Wednesday, October 21, 2020
[5] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Welkom in die Vrystaat!
Die eerste groen is in die wilgerbome en alhoewel die nagte nog 'n bietjie koud is, is die dae heerlik hier by ons in Pa

Lees Verder...


Pitkos


winterboom
soms is dit nodig vir die mens om 'n winterboom te wees elke tak van jou siel en wese kaalgestroop van elke blaar alee

Lees Verder...


Terugvoering


Graaf Reinet
Goeie Môre Elizabeth Ons wil net van die geleentheid gebruik maak om julle te bedank vir ‘n wonderlike Lofs

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


July 30, 2012
KUIERKONSERT IN ELARDUS PARK!

Dit is nou wat lekker is van ons senior mense. Jy kan als laat los en sommer op 'n Woensdag oggend konsert toe gaan. So is dit dan hierdie week, sommer so op die eerste dag van Augustus, kuier en konsert by die N G Kerk Elardus Park, om 10h00. Almal is welkom en as jy nog nie 'n kaartjie gekoop het nie, kom kry sommer by die deur. Ons bring ons musiekalbums te koop saam, en dis altyd goedkoper op die manier. Sien julle daar!


July 16, 2012
WONDERLIKE VEL PRODUK

"We at Kallé believe in cellular wellness – a healthy cell is a healthy, beautiful skin. Our unique technology helps restore and revitalise skin cells and deposits all the natuKallé - Natural Skin Careral nutrients the skin requires to recover its original beauty and youthfulness".

Ek moet se dat hierdie wonderlike, sagte en natuurlike produk my vel so lekker laat voel! Die reeks is medies gefundeer juis daarom vertrou ek dit volkome.

Gaan kyk gerus by www.kalle.co.za of besoek hulle op hul facebook blad.




Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za