Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Monday, December 11, 2017
[2] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


KERS-KOORFEES SAAM MET KOLLEGEPARK EN MEER ....
Dinsdag aand 21 November om 18h30, is dit KersKonsert by die new Life Sentrum in Vanderbijlpark, saam met die Kolle

Lees Verder...


Pitkos


om te lag ...
of all the things God created, I am often most greatful He created laughter   -  Charles Swindall

Lees Verder...


Terugvoering


Lappies, Panorama
DANKIE VIR JULLE  E-MAIL.  ONS IS BLY DAT JULLE VEILIG BY JULLE TUISTE IS,  MAAR ALTYD ‘N BE

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


April 23, 2012
SPLINTERNUWE GEESTELIKE ALBUM VAN FRANCOIS & ELIZABETH

Laat die FEES begin!

laat die Fees begin!

Vul jou hart en gees met treffers soos:

*laat die FEES begin! * Heer ek het U lief  * My blydskap en kroon * Ek stuur jou nou
*Speel U lied deur my * Keur van Gesange * Stille Nag * Bring my die ou-ou Tyding

NOU eksklusief by CUM BOEKE @ teen slegs R99.95

Vir optredes, navrae en posbestellings:
www.francois-en-elizabeth.co.za
FB ons by Francois & Elizabeth
082 562 4323 (kantoorure)


April 10, 2012
HY HET WAARLIK OPGESTAAN EN HY LEEF

... Sekerlik die wonderlikste stukkie nuus ooit: Jesus het waarlik opgestaan en Hy leef! Ons oordink die Paasgebeure en sing tot Sy eer - eerskomende Sondag, 09h00, Hervormde Kerk Vaalpark, in Vanderbijl. Almal welkom! Parys-Wes NG kerk is ons tuisgemeente en ons hou graag van tyd tot tyd 'n lofsangaand, wanneer ons by die huis is. Sondag-aand is dit weer sulke tyd: 18h00, enige iemand kan kom! Ons is opgewonde om vir die eerste keer 'n paar van ons nuwe cd se liedjies met ons mense te deel.  




Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za