Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Saturday, April 21, 2018
[2] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


LOFSING DIE OPGESTANE JESUS!
Saterdag aand loof ons die HERE saam met die EGKerk by Eden kampterrein, Moloto, buite Pretoria. Wat 'n voorreg. 

Lees Verder...


Pitkos


saam gevat
bo pad, onder pad altyd-aan-die-wonder pad op al jou lewenspaaie het jy my saam gevat son pad, sukkel pad in-liefde

Lees Verder...


Terugvoering


Nicolette, Aliwal Noord
Hello daar! Ek en my suster het groot geword met julle musiek, dit was ons hoogtepunt van die jaar wanneer Francios &a

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


March 26, 2012
PALM SONDAG IN RANDPOORT

Sondag oggend 09h00 hou ons by NG Kerk Randpoort in Randfontein, 'n Paas-Sangdiens vir Palm Sondag. Die diens is 'n samestelling van voodrag, gebed, sang en samesang om JESUS te eer. Kom geniet dit saam, almal is welkom. Daar sal 'n kollekte opgeneem word vir liefdadigheid.  


March 20, 2012
Bosveld toe vir die kinners en die grootmense
Vrydag oggend 23 Maart , is dit  Lekkerliedjie Konsert-tyd  vir al die kindertjies van Ellisras! Dit begin 09h00 in die groot saal by die gholfbaan. Bel vir Annatjie Botha by 0824475227 vir al die detail. En die aand, in dieselfde saal, kan die grootmense kom kuier, eet en konsert-kyk saam met vriende. Bel vir Annatjie en kry kaartjies! Ons sien ook baie uit om weer by die bosveld se mense te wees.

March 5, 2012
ONS LEWE IS VOL INTERESSANTHEDE

Hierdie naweek is ons genooi na die eerste Ghoema Toekenningsfunksie by Carnival City, en volgende naweek vat ons die pad na New Castle en Pietermaritzburg vir sang-eredienste daar. Besoek gerus ons optrede-kalender vir volle besonderhede van hoe laat en waar.... Soos Francois altyd se: "wiele is rond!" 




Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za