Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Tuesday, December 10, 2019
[3] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Familie tyd
Ons laaste optrede van die jaar is afgehandel - ons maak gereed om see toe te gaan, dis ons beurt om hierdie jaar ons ki

Lees Verder...


Pitkos


Die Geel verjaardag
My verjaardag val toe hierdie jaar op 'n Sondag, en ons het oggend- en aand optredes by kerke, en 'n ete kuiertjie by Ou

Lees Verder...


Terugvoering


NG Kerk Empangeni
Liewe Francois en Elizabeth, Ek en die lidmate van NG Empangeni gaan Sondag 24 November 2019 nog vir ‘n baie lang

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


February 27, 2012
LOFSANG IN VENTERSDORP

Ons is Sondag oggend 4 Maart in die Moedergemeente, Ventersdorp. Almal is welkom om saam met ons te kom lofprys! Dit begin 10h00 en daar is 'n kollekte by die deur. Sien julle daar!


February 15, 2012
DIE DOPPERS KAN OOK DANS!

Vrydag aand is kuieraand by die Geref Kerk Potch Suid. Kom koop jou kerrie-en-rys en bazaarpoeding van 17h30 af, eet en kuier lekker saam, en ons gesinskonsert begin so 19h00. Kaartjies by die kerk beskikbaar, of kontak Elfie by 0827889183. Sien julle daar!




Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za