Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Sunday, August 25, 2019
[9] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Bespreek nou vir Desember
Die jaar vlieg! As jy lus is vir 'n lekker wegbreek na Parys in die Vrystaat gedurende Desember, kontak ons gerus oor o

Lees Verder...


Pitkos


I WILL ...
I will live more true to life I will remember all I can I will grow - Deela Khan

Lees Verder...


Terugvoering


Seniors Paasontbyt, Centurion 16 April
Goeie more! Ai wou gister al vir jou geskryf het. Julle is 'n gedugte span. Ons is oorval met komplimente oor die oggend

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


January 16, 2012
Hier's ons weer!

Terug op kantoor. Terug in die Maandag roetine van admin, pos oopmaak, posstukke opmaak, reelings tref, mense bel, besluite neem, jou lewe vooruit beplan ...  Te vinnig is die sorgelose vakansietyd verby.

"Jou bene is lekker bruin," merk Francois op.  Ag tog, dink ek, hoe vinnig gaan ek weer verbleek! Bruin bene gaan nie vandag help nie - nou's dit skouer aan die wiel!!

Aan almal wat aan die terug-op-kantoor-blues ly : sterkte daar,  susters in verdrukking!!!




Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za