Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Sunday, June 17, 2018
[3] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


LOFSING DIE OPGESTANE JESUS!
Saterdag aand loof ons die HERE saam met die EGKerk by Eden kampterrein, Moloto, buite Pretoria. Wat 'n voorreg. 

Lees Verder...


Pitkos


saam gevat
bo pad, onder pad altyd-aan-die-wonder pad op al jou lewenspaaie het jy my saam gevat son pad, sukkel pad in-liefde

Lees Verder...


Terugvoering


Nicolette, Aliwal Noord
Hello daar! Ek en my suster het groot geword met julle musiek, dit was ons hoogtepunt van die jaar wanneer Francios &a

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


November 28, 2011
KOM KUIER SAAM!
Woensdag oggend gaan ons lekker kuier by die mense van La Rochelle gemeente in Bellville. Dit begin 10h00, kaartjies by die deur. Almal is welkom! Die konsert is gerig op ouer mense, maar enige een kan kom! Meer inligting op ons optredes- kalender.

November 21, 2011
KERSFEES KOM...

"Kersfees kom, Kersfees kom - gee aan God die eer"... Koos du Plessis se Somerkersfees is een van die gewilde liedere, wat mense ook so graag saamsing in ons Kers sangdiens. Ons is  Vrydag-aand met ons Kersprogram in die NG Kerk Vanstadensrus, Sondag oggend by N G Kerk Laingsburg, en Sondag aand in Montagu se pragtige Moedergemeente. Kyk gerus op ons optrede-lys vir volle besonderhede. En kom sing lekker saam!


November 15, 2011
KERSFEES KOM ...

Laat ons ons hierdie jaar sommer van vroeg af gereedmaak vir 'n ware ChristusFees in die Kerstyd! Ons sing Sondag oggend 20 November in die NG Kerk Kroonstad-Noord om 09h00, en Sondag aand in NG Kerk Primrose Heuwel, Germiston, om 19h00. Almal is welkom! 'n Volledige uiteensetting van al ons optredes is beskikbaar op die webwerf.


November 7, 2011
SOMERKERSFEES IN VAN DER BIJL EN MONTANA

SOMERKERSFEES is ‘n inspirerende sang-diens wat die hart sal raak met eietydse en tradisionele Kersmusiek,  gevoelvolle voorlesings, gebed en samesang.

Daar is eerskomende naweek twee aanbiedinge:

N G Kerk VanderbijlSuid - 09h00; N G Kerk MagaliesPark 17h45.

Almal is welkom! Kollekte sal vir vir liefdadigheid opgeneem word.

Daar is ook geestelike cd’s na afloop van die diens te koop.

 

 

 




Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za