Ons is binnekort deel van 'n konsert waarop Anneli van Rooyen spesiaal vereer word vir haar bydrae tot Afrikaanse Musiek.
Elke gaskunstenaar gaan ook 'n Anneli-liedjie sing.
Kom geniet onder andere vir Romanz, Rina Hugo, Carike Keuzenkamp, Sonja Heroldt , Rudi! ... en ons twee!!
SONDAG 31 JULIE, 15h00, SILVERSTAR CASINO, KRUGERSDORP
Kaartjies: Computicket
Navrae: Barry op 082 8506576
|