Ons kan byna nie GLO dat die tyd so vinnig vlieg nie ... dit het nog so ver gevoel, en nou is dit so: Sondag vlieg ons Perth toe!
Ons is opgewonde oor hierdie wonderlike geleentheid. Vir die van julle met kinders of vriende daar, hier is ons toerprogram:
Donderdag 26 Mei Radio onderhoud opname op Radio Freemantle
Saterdag 28 Mei Damesoggend - Palmyra Gemeente (GEKA)
Sondag 29 Mei Gesinsdiens - Palmyra Gemeente (GEKA): "MY BESTE VIR JESUS!"
Sondag 29 Mei Aand diens - Bunbury Gemeente
Don 2 Junie Opvolg Radio onderhoud op Radio Freemantle
Vrydag 3 Junie Kuierkonsert - BLEENO'S BISTRO, Swan Valley
Sondag 5 Junie Pinksterdiens - Clarckson Gemeente (GEKA)
Sondag 5 Junie Gesinsdiens - Grace Gemeente
"Maar julle sal krag ontvang as die Heilige Gees oor julle kom ... en julle sal My getuies wees, in Jerusalem, sowel as in die hele Judea en Samaria en tot in die uithoeke van die wereld" Handelinge 1:8
|