Dis SO goed om die HERE te prys,
en musiek is so 'n wonderlike manier!
Ons doen dit Sondag oggend saam met die mense van Ontdekkerskruin Gemeente,
Phillipslaan, Discovery, Roodepoort.
Dis Sondag 13 Maart, dis 09h00, dis gratis ... kom geniet dit saam!
|