Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Sunday, June 16, 2019
[2] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Ouma en Oupa dae ...
Vroeer sou ons optree by Ouma en Oupa-dae en so ewe dink dat ons vir die "ou mense" gaan sing ... maar nou dat ons self

Lees Verder...


Pitkos


MOENIE MET OU TANNIES MORS NIE
MOENIE  MET OU TANNIES MORS NIE              

Lees Verder...


Terugvoering


Seniors Paasontbyt, Centurion 16 April
Goeie more! Ai wou gister al vir jou geskryf het. Julle is 'n gedugte span. Ons is oorval met komplimente oor die oggend

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


January 31, 2011
FRANCOIS EN ELIZABETH GAAN DOWN UNDER!

Ja-nee, dis nou so - ons gaan in Australie kuier! Genooi deur Soul Events, besoek ons as die Here wil, Perth en omgewing tussen 22 Mei en 8 Junie. Wat 'n voorreg om so 'n kans te kry. Ons het al in Nederland beleef hoe intens mense na Afrika se son kan verlang, weg van jou wortels... weg van jou bekende paaie. Ons sien so uit om deur musiek met mense se harte te kan gaan praat, want dis wat musiek doen: dit raak veel veel dieper as net woorde. En mag, in die proses, ook sommer 'n klomp Aussies die Son sien ... die ware Son. Want as ons met enige ander motief as dit sou gaan, is als pure verniet.


January 21, 2011
KOM SING SAAM OP JAKKALSJOL!
Jakkals Jol
Elizabeth kuier op 31 Januarie, om 10h00, SABC 2, saam met Lebo en die poppe in die JAKKALSJOL kindermusiek ateljee.
Dis GROOT pret. Al die maatjies (die grotes ook… ) kan lekker saamkyk en saamsing!




Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za