Ons is baie in ons skik met die verkope van HARTSPORE.
Baie dankie vir almal van julle wat ondersteun!
Musica het ook nou voorraad bestel, omdat mense aanhou vra het.
Onthou - as 'n winkel uit voorraad is, KAN en MOET hulle dit vir julle bestel vanaf Select Musiek Verspreiding.
Ons kan mense nie genoeg aanmoedig nie - om druk op winkels te sit, totdat hulle die produkte aanhou wat hulle graag daar wil koop!
Geniet!!
|