DVD KONSERT OPNAME
Die datum was eers 8 Februarie, maar is geskuif na 23 Maart 2010, 20h00.
Bespreek sommer vandag nog by die Teater, 012 6647859.
Kaartjies kos R100 en sluit 'n ligte aandete in.
Bring vriende, kom koop 'n lekker bottel wyn en kuier heerlik saam om 'n kerslig -tafeltjie!
Ons program bestaan uit al die geliefde treffers soos Carina, Meer as Woorde,
Vredendal tot Beestekraal, 'n paar lekker stories, en ook opwindende nuwe liedjies
wat ons spesiaal vir die dvd opneem.
Dit sal lekker wees om julle almal daar te sien!!
|